Gerald, Louise & Seuns

Ek hoor altyd dat seuntjies woelig is … en die 2’tjies het dit bewys.

Dankie julle, was ‘n heerlike middag!!!!!!